TWO OCEANS ENTRIES

There has been some chop and changes to the Two Oceans Entry system but it seems to be finalized now:
YELLOW AND BLUE NUMBER ENTRIES: 8 NOVEMBER
If you have run 9 (yellow) or 10 + (blue) races (Ultra or Half), then you can enter on Thursday 8 November at 10:00:
COST: R500.00 -Immediate payment.
ULTRA CLUB ENTRIES: 13 NOVEMBER
Ultramarathon entries open at 10:00 on 13 November. Limited to 13 000 entries: COST: R500.00 – Immediate payment.
HALF MARATHON ENTRIES: 20 – 25 NOVEMBER
The Half entries are by way of a ballot.
If you are a Club member, the CLUB draw will take place on 27 November. Payment must be made by 17:00 on 30 November.
If you are a member of General public or you were not successful on 8 November or at the Club draw, your name will move to the General draw which will take place on 5 December. Payment must be made by 17:00 on 7 December.
COST: R210.00
PLEASE TAKE NOTE:
• New runners can register and compile their profile NOW.
• Previous runners make sure you update your personal detail and your medical history.
• You will register with 2018 race number and have until 18 March 2019 to change your membership detail.

HOW TO ENTER THE TWO OCEANS:

Website: http://www.twooceansmarathon.org.za

NEW AND PREVIOUS RUNNERS:

Go to ENTER – the following screen will open up.

If you are a previous runner, use this screen to enter your profile.

If you are a NEW runner, another screen will open below: Click on New Runner and register.

DO THIS TODAY!

UPDATE YOUR PROFILE AND MEDICAL DETAIL:

DO THIS TODAY!!!!!

Once you are in your dashboard, go to PERSONAL/PROFILE: Check that everything is still correct.

Then go to MEDICAL QUESTIONNAIRE: You will NOT be able to enter if this has not be updated.

TO ENTER:

On the day that you can enter, go to APPLICATION/ENTRIES; This where you enter your race.

You will also make payment here through WEbtickets.

This is also where you will see what information is outstanding on your profile.

NEW COMMITTEES:

On the recent AGM, two new committees were elected: Congratulations and best of luck:

CLUB COMMITTEE:

VOORSITTER Max Ruppert
ONDER VOORSITTER Etienne Piek
TESSOURIER Stanley Chamberlain
SEKRETARIS Celia Pienaar
MANS KAPTEIN Julian van WYk
DAMES KAPTEIN Anita Nieuwoudt
AD LID Carol Ferreira
AD LID Liezel Matthee
AD LID Lourens PIenaar
AD LID Christie Engelbrecht

RACE COMMITTEE:

VOORSITTER Barry Muller
VISE VOORSITTER Frans Kotze
TESSOURIER Stanley Chamberlain
SEKRETARIS Jeanne Meyer
MARKETING Corinne Geldenhuys
WATERTAFELS Manus Strauss
MARSHALS Iain Peddle
START/FINISH Andre Leuvennink
REGISTRASIE Lourens Pienaar/Sue Kirk
PARKING
VENDORS Jean Muir
On ROUTE LOGISTICS Stefan Diener, Johann Diener
IT/PRE RACE Lourens Pienaar, Sue Kirk

TRAIL T-SHIRTS:

If you are interested, contact Carol at Time Trial or 071 354 2284: Cost: R180.00

MEET YOUR COMMITEE

CHAIRMAN: MAX RUPPERT


Ek is met die klub vanaf 1989, en het aangesluit een
maand nadat die klub begin is. Ek is bevoorreg om nou al
vir omtrent 41 jaar te kon hardloop, sonder onderbreking
behalwe vir beserings hier en daar.
My doel op die komitee is om te help om die klub
suksesvol te bestuur, dit ‘n aangename ondervinding te
maak vir atlete om deel te wees van Strand Atletiekklub,
en om soveel as moontlik lede te betrek by die klub se
aktiwiteite.
Vir die komende jaar spesifiek is my doel en hoop om te
sien of ons uiteindelik ons eie klubhuis kan bou!

VICE CHAIRMAN: ETIENNE PIEK


Hoe lank al in die klub: Aan en af al sedert 2008. Het baie
gereis en nie altyd getrou uitgekom by draf.
Persoonlike doelwit: Wil graag in 2019 my 12de
Comrades doen en verkieslik saam met my novice seun
wat dan presies so oud sal wees as toe ek my 1ste
gehardloop het. Vir die res net om die boep te beheer!!!
Ek reis nog, maar nie so baie nie en die kids is uit die
huis. Ek wil altyd help waar ek kan en bydra tot Strand se
trotse geskiedenis.

SECRETARY: CELIA PIENAAR


I am a member of this club going for 20 years now. I was in the
club for only 6 months and then became secretary for the first
time, after which I was Ladies Club Captain for a few years. I
have been Secretary now for 8 years.
My running objective is to do my 16th Two Oceans Ultra, either by
being an official pace setter or pacing for the Club novices! I am
also aiming for a top 10 in the Durban 70.3 Half Ironman in June.
This year I might be guiding a blinde triathlete.
My wish for the club is………………. OUR OWN CLUBHOUSE!
Since I came to the club in 1999, it has been on the agenda but
nothing came to it – we have advanced quite a bit since. I would
like to see the Club grow, getting new people involved in Club
matters and getting some new ideas for events etc.

TREASURER: STANLEY CHAMBERLAIN


Hierdie is my 3de jaar by Strand atletiek wat voorle en
geniet die gevoel van familie hier ongelooflik baie. Ek
hardloop al sedert 1997 en geniet alle afstande.
My hardloop planne vir die nuwe jaar is om ontslae te
raak van die “Flat Takkie” en weer goed op dreef te kan
kom. Ek sien ook uit daarna om my vrou ook meer te
ondersteun in haar hardloop planne en drome.
As lid van die SAC komittee vir 2018/2019 sal ek graag
‘n positiewe bydrae wil lewer tot die totstandkoming van
ons eie Klubhuis.

LADIES CAPTAIN: ANITA NIEUWOUDT


Ek is nou byna n jaar deel van die klub. Ek wou graag deel
wees van n klub waarby ek kon inskakel om nie altyd aleen te
oefen nie. Nooit gedink dat dit so n groot verskil aan my lewe
en my hardloop so maak nie.
My doel vir die jaar was net om my 21.1 op Oceans te
verbeter wat ek wel gedoen het maar hier staan ek byna n
jaar later met twee vol marathonne agter my naam en soveel
nuwe vriende wat deel van my geword het
My hardloop doelwitte vir die jaar wat voorle? Vir nou,
Oceans se Ultra en n beter tyd vir n marathon sonder
beserings!
Ek moet baie dankie se vir die voorreg om deel van die komitee te wees vir volgende jaar
en ek hoop om meer van ons lede bewus te maak van wat die klub alles kan bied as jy
bereid is om dit te gebruik. Daar is net soveel geleenthede en talent in ons klub, iets om op
trots te wees.

MEN’S CAPTAIN: JULIAN VAN WYK


To all Strand Athletic Club members, thank you for your trust
in me to be your Men’s Captain for 2019. It is a great honour
to be associated with such a successful running Club.
My objective for being the Men’s Captain is to motivate each
and every runner to unlock their full potential and most
important; to enjoy running and the Club culture. There are
so many people that do so much for running; I would also like
to do my part, for the love of running.
My personal goal is to experience more variety of events like
the XTERRA, Cape Mile, Argus and African X. Oh and
obviously to run faster.
Hope to meet each one of you at our weekly time trials and
ZEST group training sessions throughout the week.

ADDITIONAL MEMBERS:
LIEZEL MATTHEE


Hallo, ek is Liezel Matthee en is reeds 14 jaar by die Strand
Atletiekklub. My man, Theuns Matthee is ook ‘n lid van die
Strand Atletiekklub en ek het ook ‘n dogter wat Verpleegkunde
swot op die oomblik.
Die klub is soos n huis vol familie vir my en ek geniet dit om
tussen mense te wees. Vanaf 2004 het ek al baie kilometers
op my kerfstok, 10km (41 keer); 21,1 km (54 keer); 42 km (9
keer); 3 Ultra (Two Oceans Marathonne) en 2 Tour de
Helderberg.
Dit is vir my ‘n groot eer om op die Strand Atletiekklub komitee
te dien reeds van laasjaar. My doelwit vir die jaar op die komitee is toe te sien dat ons die
klubhuis regtig nou van die grond af sal kry en vir julle baie funksies en fondsinsamelings
nog gaan reël in die komende jaar sodat ons baie geld kan maak vir ons nuwe klubhuis. Ek
hoop om julle staat te kan maak met al die wonderlike mense in die klub.

CAROL FERREIRA


Ek is Carol Ferreira, lid by die Stand Klub van 2009. Ek
dien al ‘n paar jaar op die KLUB Komitee as Addisionele
lid. Almal wat hardloopklere soek, kan my by die stoor
besoek. Ek is die KLere dame!!!
My doelwit is om volgende jaar my 1 ste Comrades te
hardloop. Dit is lekker om ‘n lid van die Klub te wees en
deel van die Komitee te wees en sodoende iets vir my
mede atlete en Klub terug te kan gee.

LOURENS PIENAAR

Ek was in Pretoria gebore, daar skoolgegaan en het weens n verplasing by my werk gedurende die jaar 2012 na Kaapstad verhuis. Dit is toe my liefde vir hardloop ontstaan het. Ek het eers op “trail running” gefokus en my eerste padwedloop was die “Two Oceans Marathon” in 2013. Sedertdien het ek ongeveer twee tot drie 21km’s per jaar gehardloop.
Ongeveer agt maande gelede het ek by die Strand se drafklub aangesluit met die doel omn marathon te hardloop.
Die klub het daartoe bygedra dat ek my doelwit kon bereik en ek het in September 2018 die Kaapstad marathon gehardloop wat my kwalifiseer het vir Comrades 2019. Hierdie is dan ook my volgende doelwit – om die Comrades volgende jaar suksesvol te voltooi.
Die rede waarom ek op die Strand drafklub se komitee dien, is omdat ek graag n positiewe bydrae in ander se (draf)lewens wil lewer. Ek wil van die geleentheid gebruik maak om die Strand drafklub te bevorder sodat dit een van dié top drafklubs in die land sal wees – met die fokus omn opwindende omgewing te help skep waar lede by mekaar kan leer, mekaar kan inspireer, mekaar kan ondersteun en waar hulle ook die geleentheid kry om, soos ek, hul doelwitte te kan bereik.
Ek sien uit na hoe ek, saam met Strand drafklub, ander se lewens positief kan beïnvloed.


CHRISTIE ENGELBRECHT


Hoe lank lid: 11 maande
Hardloop doelwit:
• Eerste ultramaraton te doen, 2oceans 2019
• verbetering van my halfmaraton tyd
Hoekom lid v kommitee:
Die klub doen baie vir ons as hardlopers, ek wil graag help
voortbou op die klub se goeie werk.